Wes-Duitsland

Bundesrepublik Deutschland
Bondsrepubliek Duitsland


1949–1990
Vlag Wapenskild
Vlag Wapen
Leuse: Einigkeit und Recht und Freiheit
(Duits vir: "Eenheid én geregtigheid én vryheid")
Volkslied: Die derde strofe van die Deutschlandlied
(Duits vir: "Lied van die Duitsers")
Ligging of Wes-Duitsland
Ligging of Wes-Duitsland
Ligging van die Bondsrepubliek Duitsland
Hoofstad Bonn
50°43′N 7°6′O / 50.717°N 7.100°O / 50.717; 7.100Koördinate: 50°43′N 7°6′O / 50.717°N 7.100°O / 50.717; 7.100
Taal/Tale Duits
Regering Republiek
President
 - 1949–1959 Theodor Heuss
 - 1959–1969 Heinrich Lübke
 - 1969–1974 Gustav Heinemann
 - 1974–1979 Walter Scheel
 - 1979–1984 Karl Carstens
 - 1984–1994 Richard von Weizsäcker
Kanselier
 - 1949–1963 Konrad Adenauer
 - 1963–1966 Ludwig Erhard
 - 1966–1969 Kurt Georg Kiesinger
 - 1969–1974 Willy Brandt
 - 1974–1982 Helmut Schmidt
 - 1982–1998 Helmut Kohl
Wetgewer Parlement
Historiese tydperk Koue Oorlog
 - Tweede Wêreldoorlog 19391945
 - Grondwet goedgekeur 23 Mei 1949
 - Aansluiting by die NAVO 6 Mei 1955
 - Stigtingslid van die Europese Gemeenskap 1 Januarie 1957
 - Toetreding van die Saar-Protektoraat 1 Januarie 1957
 - Toetreding tot die Verenigde Nasies 18 September 1973
 - Val van die Berlynse Muur 9 November 1989
 - Duitse hereniging 3 Oktober 1990
Oppervlakte
 - 1950 248 577 km2
95 976 sq mi
 - 1990 248 577 km2
95 976 sq mi
Bevolking
 - 1950 skatting 50 958 000 
     Digtheid 205 /km² 
530,9 /sq mi
 - 1970 skatting 61 001 000 
 - 1990 skatting 63 254 000 
     Digtheid 254,5 /km² 
659,1 /sq mi
Geldeenheid Deutsche Mark (DM) (DEM)

Wes-Duitsland was die informele maar byna universeel gebruikte naam vir die Bondsrepubliek Duitsland (dikwels ook Federale Republiek Duitsland, in Duits: Bundesrepublik Deutschland) vanaf 1949 tot die hervereniging van Duitsland op 3 Oktober 1990 toe die Duitse Demokratiese Republiek by die geldingsgebied van die Wes-Duitse Grondwet (Grundgesetz) aangesluit het.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search